En nou eers vir so stukkie aaklig. Want Maandag.

In Fokken Zef Videos deur griffin12 Eiertjies

Hierdie is spesiaal vir julle kokkololle wat te bang is om Oppikoppi toe te gaan. Julle like mos hierdie kak. Dis mos julle kos. Mos.

Hierdie post is 6 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 26,189 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEn nou eers vir so stukkie aaklig. Want Maandag.

Comments

  1. James

    Dis Befok! (as jy in die platteland bly, en fokkol gewoond is)

  2. KJ

    Fokkit. Amper gedog dis gister se Captain Morgan wat nog krap in die maag, toe stop ek die video…

  3. Lize

    Fok. Daar is 4 minute van my lewe wat gemors is…. wtf…

  4. Fokk

    Wat de fok moet ‘n marabs in google intik om op hierdie natnaai se fokken geraas af te kom?

    Undo, backspace, ctrl+alt+del – fokken format c: – jiss fok nee sies man kots!!

  5. Kameel Tril

    Nee fok, ek kan nie meer nie, moet myself nou eers met ‘n stomp mes in die hand steek om hierdie kak uit my kop uit te kry. Almal is kak, chek die dude uit met die baard en die kitaar regs agter, hy probeer hard om sy cool te hou, maar jy kan duidelik sien hy besef hy het ‘n fout gemaak om in te stem om vir die doos “sanger” kitaar te speel.

  6. Amòre

    Dis net NEEEEE! Want #toeraakdingesommerbaiewild

Gooi Comment