Hey jou fokken drol! Het jy hierdie kak al gesien? Fokkit, dis probably een van die slimste ads ooit. Mense wat drolle is wat by boude uitval in ‘n swembad wat soos ‘n kakhuis lyk. En dan so rooigesig mens wat binne-in die poefgaatjie sit en die rol van die poefgaatjie vertolk. Dis sulke inception poef. Dis fokken geniaal. Check hierdie ad uit. Ek hardloop solank. Ek moet vir my ‘n drol-suit loop naai…
Hierdie post is 379 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,184,392 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Kak cool