Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Piele ring, my broe!
piele ring broeKak parkeer job gesien by Grand West Casino. Toe ek nader gaan loer toe sien ek iemand het klaar met ice cream poes op sy windscreen geskryf. Lol!

Nataniel
poesParty mense is maar met min tevrede…
Chopper
met min teveredeIn die dal van die doodskaduwee…
Bernardus
dal-van-die-doodskaduweeGespot in Rivonia. Lekker man.
Riaan.
zef-camoDie ou het gister in Somerset Wes sy slim plan ten toon gestel.
Groete
Roger
bedelaar

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment