Sy het die rol van Alice Cullen vertolk in Stephenie Meyer se Twilight movies.
“Wat ‘n fokken kak movie! Ek het dit gelukkig nie gekyk nie!” hoor ek jou mompel.
Moenie lieg nie. Veral nie vir jouself nie. Almal weet jy het daai movie gekyk en geniet. Jy kan dit ook baie fokken goed onthou, want na die eerste Twilight movie het jy en jou goose met die ligte af genaai daai aand. Jy is nie daai wolfseun met die pecs nie. Sorry man. Wat was sy naam nou weer? O ja, Jacob. Jy is geen Jacob nie. Jirre, jy haat Twilight… en Jacob.
Maar Ashley Greene is orraait, huh?
Ja. Ja, sy is.
Tit-bits:
Haar favourite movie is Breakfast at Tiffany’s, so as jy haar per ongeluk eendag ontmoet en oornooi vir “koffie” weet jy nou wat om te doen.
Sy wou graag ‘n model geword het maar mense het haar getune kortgatte moet maar eerder act as modelwerk doen.
Haar pa is ‘n ex-marine wat ‘n concrete besigheid run, so sterkte vir whoever haar probeer date. Harde tye.
Watkykjy staan op 1,185,960 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Ashley Greene is baie sexy, maar die een in die swart nommertjie is Lyndsy Fonseca in haar Maxim photo shoot.
http://www.maxim.com/women/stars/gallery/lyndsy-fonseca