Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Het hierdie pragtige pers cowboy gespot in Nashville, TN
Jannie
nashville zefgatCheck hierdie blink blou BMW wat ek in Dusseldorf gewaar het. Fugly does not describe it!
Andre
dusseldorf bmwHierdie camo wa-Benzie gespot in Amsterdam
Christiaan
amsterdam masiepa benzHierdie moet die zef van die week wees. Staight outa Boksburg
Charl
boskburg olx yorkieGif Griff,
Hier is 2 crazy scooters wat in Taichung, Taiwan rondfok. Die laaities hier lok die poppe uit met die comic book bikes. Hulle vat hulself nogal ernstig met die Anime Judge Dredd kak.
Francois
scooter 1 scooter 2 scooter 3 scooter 4Ek het op hierdie pêrel (no pun intended) afgekom (still no pun intended) in Barkley-Wes. Blykbaar is dit spotgoedkoop
Ruan
cemenNee. Net… nee.
Wesley
aborsie gemorsieGespot in Springs
Jannie
springs nissan

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment