Kung Fury – check dié fokken movie! En fok Maandag.

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

“During an unfortunate series of events a friend of Kung Fury is assasinated by the most dangerous kung fu master criminal of all time; Adolf Hitler, a.k.a Kung Führer. Kung Fury decides to travel back in time, to Nazi Germany, in order to kill Hitler and end the Nazi empire once and for all.”
kung fury hitler
Nou wie wil nie so ‘n fokken movie check nie? Met ‘n budget van oor die $630k wat alles deur ‘n Kickstarter campaign ingesamel is, het die Sweedse director, David Sandberg hierdie halfuur-lange short movie aanmekaar gesit. Hy het ‘n Canon EOS 5D en ‘n Sony FS700 gebruik om die hele film te skiet. Sy budget was so kak gewees ($630k is fokol in Hollywood-terme) dar hy byvoorbeeld net een polisie uniform gehad het wat hy tussen akteurs gewissel het. Die movie is absolute 80’s cheese  en terselfdetyd faktap en cool. As jou Maandag kak begin het, is hier ten minste 30 mintute om die kakgeit te onderdruk. Jy wil in elk geval sien hoe Hitler opgefok word. Druk net fokken play en geniet die volgende halfuur…

Deel met jou tjommies!

    griffinKung Fury – check dié fokken movie! En fok Maandag.

    Gooi Comment