Ai, Zombie – Zombie en Die Bokkombende

In Komix deur griffinRek jou bek

 

Is jy ‘n angstige tienermeisie wat misdade wil oplos? Is jy ‘n angstige tienerseun wat graag draaties kap op angstige tienermeisies wat misdade wil oplos? Wel, dan is iZombie die show vir jou! Dis ‘n nuwe reeks op Vuzu Amp (Ch 114) waarvan die derde episode hierdie week wys. Dis soos Beverly Hills 9021-Zombie meets Veronica Mars. Dis nou as jy kakbaie van TV kyk hou. As jy egter ‘n regte Watkykertjie is, sou jy weet die show vir jou, word deur die Bokkombende aan jou gebring…
zombie-en-die-bokkombende---ai-zombie

griffinAi, Zombie – Zombie en Die Bokkombende

Gooi Comment