Ag lekker man! Geniet jou kak Maandag, hoor.

In Fokken Zef Videos deur griffin8 Eiertjies

Hoe gaan Suid-Afrika lyk in 2021? Vra vir Katja. Sy weet, hoor. Sy fokken weet. WHOO! HAAAH!

griffinAg lekker man! Geniet jou kak Maandag, hoor.

Comments

  1. v Zyl

    WTF! Kon daai stroper nie maar net bo oor haar gery het nie?!

  2. Fokk

    Jis nee sies fok man!!!!!

    Hoe de FOK gaan ek ooit hierdie kak ‘un-see”?

  3. Anthrax

    Ek sal haar met n lekker boere piel bykom

  4. Relaxman

    Smaak my hierdie “musiek” video speel af in ‘n donker toekoms waar Tim Noakes daarin geslaag het om brood ‘n illegal substance te maak! So dan word al die koring boere drug dealers wat skelm moet meel verkoop aan die carb junkies!

  5. Kabouter

    My liewe fok, my liewe….liewe fok. Net toe ek dink die Afrikaanse musiek bedryf het die laagste punt reeds bereik.

Gooi Comment