Kelly Brook – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Kelly Brook is ‘n giftige Britse Bommetjie met befokte bates, bedonderde boude en breek baie beonderaars se harte. Brrrrr!
*motorboat haar tiete dat die spoeg so spat*

Dis nogal maklik om haar te vergewe vir haar lead rol in Piranha 3D, nie omdat sy so mooi is nie, maar omdat die fliek so fokken awesome was (grappie, julle). Sy was darem ook Lex Luthor se goose in so vier episodes van Smallville – daai Lex gaan mos deur chicks soos Zuma deur Nkandla-geld. Sy was ook te siene in Italian Job.

Tit-bits:
Sy het begin model toe sy 16 was en haar eerste job was vir Lee jeans.
Een van haar eerste jobs was ook om te model vir ‘n mail order lingerie company, Bravissimo in die UK wat spesialiseer in bra’s vir tjerries met groot kanne.
Het op ‘n stadium lang verhoudings gehad met Billy Zane asook Jason Statham.
As jy haar broeknaai kan jy haar Kelly Brooknaai noem….
boude in die lug met Kelly Brook kelly brook maak har bra los kelly het zebra tiete kelly-brook-156a Kelly-Brook-2015-Calendar-9

Kelly Brook in Official 2012 Calendar

Kelly Brook in Official 2012 Calendar

kelly-brook-laugh-705893543 Kelly-Brook-medidas-perfectas-1 Kelly-Brook-Photoshoot kelly-brook-wallpaper-hd-free Kelly-kelly-brook-35229138-1024-768 kyk kelly brook se mooi ruggie

KELLY BROOK in Galore! Magazine, December 2012 Issue

KELLY BROOK in Galore! Magazine, December 2012 Issue

zaber kelly op die bank

griffinKelly Brook – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment