Imagine Dragons cover Ben E. King se “Stand By My” en dis befok lekker.

In Kief musiek deur griffin

Die musiekwêreld het aan die begin van hierdie maand twee konings verloor: B.B. King en Ben E. King. En dit sommer twee weke uit mekaar uit.  Die ouens van Imagine Dragons het by nou so twee dae terug by die Billboard Music Awards ‘n befokte cover gedoen van Ben E. King se “Stand By Me”, heel moontlik die beste tune van die aand. Checkityt:

Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,600,337 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinImagine Dragons cover Ben E. King se “Stand By My” en dis befok lekker.