Jenna Coleman – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jenna Coleman is ‘n Engelse bloeiseltjie wat die rol van Clara Oswald vertolk in die Britse TV reeks Doctor Who. Behalwe dat sy fokken cute is (wat haar hot maak) weet ons nie veel verder van haar af nie. Behalwe dat Robb Stark van Game Of Thrones die voorreg het om haar met die vleisgeweer te skiet…

Mind you, lyk sy nie soos daai een chick wat saam met jou op skool was nie. Watsenaam, man…
Jenna Coleman cute gesig Jenna Coleman fokken cute Jenna Coleman groot tiete Jenna Coleman in leather Jenna Coleman nice tiete

Deel met jou tjommies!

    griffinJenna Coleman – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment