Andrea McLean – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin3 Eiertjies

Kyk, daar is weird etters wat Watkykjy lees. So nou en dan moet ons cater vir ouens wat bietjie van ‘n mamma-kompleks het. Vandag kyk ons dus na Andrea McLean want sy lyk soos jou fokken tjommie se ma! Jy weet waarvan ons praat. Jy het altyd in die kombuis rondgehang en gewag om die tannie se vinger af te lek as sy iets gebak het. Of gaan tande tel om die swembad in die hoop dat daar ‘n tiet iewers uitval.

Jou vuil uil…

Tit-bits:
Andrea McLean is ‘n Skotse TV presenter
Andrea McLean lyk soos jou beste tjommie se fokken ma en jy wou haar nog altyd bykom by ‘n braai.
Andrea McLean in nagrokkie Andrea McLean in vieslike pers outfit Andrea McLean in weird onderklere Andrea McLean na lang dag se harde graft Andrea McLean op pelsjassie Andrea McLean wag om geraps te word Andrea McLean wag op boetie se bed vir jou

griffinAndrea McLean – Woensdag se warm bokkie

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Ek wens ek het meer tjommies gehad met sulke mammas toe ek ‘n seuntjie was. Ek het altyd van my tjommies se koek gekry om te eet as hulle verjaar het. Fok wag dit het nie reg uitgekom nie – ek bedoel nie ek het my tjommies se koek geëet nie, ek bedoel ek het hulle mammas se koek geëet. Nee wag, ek bedoel nie hulle mammas se koek nie, ek bedoel die koek wat hulle mammas- ag fok, nevermaaind. Pretty ironies dat sy ‘n van soos “McLean” het. Sy sal dit moet verander na “McDirty” as sy eers op ‘n date was saam met my.

  2. Chris Erasmus

    My ma se pelle was almal ou tannies. Ek was ‘n moerse laat lam. In my dae het die tannies borstrokke en onderrokke en cross your hearts gedra. Deesdae dra hulle leusterte en mini’s. As die antie my mammie was het ek my eie boeties en sussies gemaak,…Eish as sy haar kaarte reg speel kan sy maar onder my “sporren” kom vroetel.

Gooi Comment