Saterdag short – Portugal. The Man – Sleep Forever deur Michael Ragen

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Vandag se short film is ‘n music video. Dis ‘n epic short film, amper in die ware sin van die woord dat dit die trek van ‘n dude en sy honde oor Alaska se befokte mooi landskap volg. Dis egter ‘n heavy donker dramatiese film, maar gods dis goed gedoen.

Wat die weird titel aanbetref – Portugal. The man (yup, dis hoe jy hulle naam skryf, met daai punt op die weird plek en alles) is ‘n band uit Portland se naam. Hulle kom toevallig binne die volgende twee weke Suid-Afrika toe en ons het ‘n interview ook met hulle gedoen wat ons in die week sal plaas.

Check die fliek.

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag short – Portugal. The Man – Sleep Forever deur Michael Ragen

    Gooi Comment