Kyk die BMW doos in Durbanville.. Sit hom op Zefspotters
Bobaas
Jis Jis.
Hier is iets vir die Zefspotter section.
Hierdie is my virgin post nê.
Ek het hierdie wiele gespot in Uitenhage. Waar anders…
Lekker
Johan
Hi Griff,
This year February keeps rolling
Jacques
Die mense in Naaimibia moet nog leer van Google of woordeboeke voor hulle kan bypik in die lewe. Ek sou byvoorbeeld eers 20-35 sekondes van my besige dag gevat het om die verskil tussen die twee te bestudeer voor ek dit gaan print en by shopping centers gaan opsit het soos ‘n dowwe naai. Help ‘n bietjie daar ekse. Groete uit Swakotsmund
Christo
Ek dare jul manne. Post die pic vir n vrydag. Dis naweek,kom ons FOKKEN DUIK!!!!!
Emile
Hey Griff
Hiers n pic van n kont wat kak parker. Pappa beer park soos n poes! Gesien in Alberton.
Olaaaaaaa!
Conrad
Zef spotted
Gabrie
Hierdie bra wil blykbaar heeltyd gaan kak
Ryan
Perhaps you should learn to park at The Club Centre
Wichard
Die lumina moet op die pad sit soos kak in n wol kombers met al daai down force
De Vos
Watkykjy staan op 929,739 post views in totaal sedert 1 November, 2019.