Jirre, die 80s was ‘n aaklige tydperk. In case jy dit geniet het, laat hierdie poes, Rick Dees en vriende dit vir jou spoil met sy “Dazzle Dancin'”
Sulke aaklig.
Hierdie post is 38 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,186,101 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Nee fok. Ek was ‘n teenager in die 80’s. Ons het nie sulke aaklig gedoen nie.