Ons is so twee dae of wat laat met hierdie fliek, want dis die perfekte Valentine’s Day movie: Die main karakter, Charlotte gaan deur al die pyn om haar gwap se vere uit te pluk en die moemfie so bietjie te vajazzle vir haar en haar boyfriend se anniversary. Sy kook even vir hom sy gunsteling bord kos maar die bra het ander planne – hy raak eerder gesous saam met sy gabbas in die pub. Hoekom klink hierdie storie so fokken bekend?
Vir meer info oor die cast, hoe die movie gemaak is en die funding en what-what, gaan skiet ‘n draai by Rodrigo Films se website. Daar is ook so paar trailers wat nogal kwaai is.
Watkykjy staan op 1,212,237 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Klink befok sal moet naels byt seker om te kyk hoe ver Charlotte met dai vere besem kom om die kwas te red