Saterdag short – I’m not Sorry deur Russel Costanzo

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

i-am-not-sorryDie movie begin met ‘n harige middeljarige alleenloperman wat in sy deurmakaar flat op sy bed op sy sy lê en draties kap. Daarna staan hy van die bed af op gaan sit voor sy laptop in sy onna en begin dating sites uitcheck op in interwebs. Ons wil nie te veel weggee nie, maar die movie is fokken donker, fokken kaksnaaks by tye maar nogal unsettling.

Die filmmaker, Russel Costanzo het defnitief ‘n moerse verbeelding en uit sy eie woorde kan mens aflei hoekom hy begin movies maak het:
“…when Russell was a child he thought movies just appeared on screen from another dimension. When Russell was a little older his mind was blown to discover that actual human beings collaborated to put movies together” – heel moontlik hoe ons almal as kids gevoel het toe ons die eerste keer begin TV kyk het…

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag short – I’m not Sorry deur Russel Costanzo

    Gooi Comment