Katie Cassidy – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Katie Cassidy speel tans die rol van Laurel Lance in Arrow maar was ook vir 2 jaar lank in Gossip Girl gewees en ‘n jaar lank in Supernatural.

Tit-bits:
Haar pa, David Cassidy,  was in een of ander band in die ’70s gewees en toe sy ‘n cover doen van sy tune “I Think I Love You” het hy haar publicly daaroor uitgekak.

Sy het vir ‘n ruk lank vir Jesse McCartney ge-date en hy het twee songs vir haar geskryf: “Tell Her” (wat hyself perform) en “Bleeding Love” wat een van Leona Lewis se grootste hits is. Dit lyk nie of dit gewerk het nie, want sy speel nou met iemand anders se boerewors.
Katie Cassidy het lekker boobs Katie Cassidy pomp karre Katie Cassidy smeul Katie Cassidy swem so bietjie Katie Cassidy steek haar boude lekker uit Katie Cassidy pomp weer die kar Katie Cassidy is soms blon

Deel met jou tjommies!

    griffinKatie Cassidy – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. Willem Wikkelpiel

      Ek pak elke woensdag ‘n spaar ontie. Hierdie woensdag cherries maak my piefstyf.

    Gooi Comment