Saterdag short – Creature comforts deur Nick Park

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

creature comfortsCreature Comforts is 5-minute lange claymation wat in 1989 deur Nick Park direct is. Die animation is deur Aarman studios gedoen en het gesorg dat hulle in 1990 ‘n Oscar gewen het vir Best Animated Short Film.

Die movie handel oor hoe diere daaroor voel om in ‘n dieretuin in Londen te bly. Wat nogal cool is, is dat die creators gewone lede van die publiek wat die dieretuin besoek het ge-interview het en hulle stemme gebruik het. Die jaguar se stem is deur ‘n vriend van die director gedoen. ‘n Braziliaan wat Londen absoluut fokken haat. Park het hom getune om te maak asof hy ‘n jaguar in die dieretuin was en het hom ge-interview.

Hierdie is ‘n movie wat almal moet kyk. Dit was heel moontlik die voorganger vir Wallace & Gromit en al die ander claymations wat daarna gevolg het.

Dis steeds ‘n befokte klein movietjie, al is dit meer as 25 jaar oud.

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag short – Creature comforts deur Nick Park

    Gooi Comment