Saterdag short – Catnip: Egress To Oblivion deur Jason Willis

In Saterdag Shorts deur griffinRek jou bek

Catnip-Egress-To-OblivionHierdie 7 minute lange short volg min of meer die formule van die “found footage” genre en as jy skiem jy weet nie waddefok “found footage” is nie, lieg jy vir jouself want about fokken almal het al The Blair Witch Project gesien – daai vibe waar alles of die grootste gedeelte van die movie se footage lyk of dit toevallig ontdek is. Gewoonlik ook kamtig nagelaat deur ‘n ‘n vermiste of dooie persoon.

Catnip: Egress To Oblivion is ‘n spoof van Amerika se “just say no” campaigns wat skole in Amerika gepush hetin die 80s met die verskil dat dit heavy fokken psychedelic is en gaan oor catnip – daai goeters wat jou single sussie se katte so jags maak. Die movie het ook in 2013 die Sundance Film Festival se Audience Award gewen. Die budget vir die kort fliek was $25 elke laaste sent was op catnip spandeer

griffinSaterdag short – Catnip: Egress To Oblivion deur Jason Willis

Gooi Comment