Jy dink jy’t ‘n kak Maandag? Hierdie chick het ‘n vet kak. In Haar keel.

In Fokken Zef Videos deur griffin11 Eiertjies

Hierdie post is 38 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 35,625 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJy dink jy’t ‘n kak Maandag? Hierdie chick het ‘n vet kak. In Haar keel.

Comments

  1. Die Gemaskerde Sopbeen

    Liewe jeeeeesus!!! Waddefok Gaan met haar aan!!???

  2. Rockman

    Goeie bliksem!! Dink net die kak wat sy gaan uiter as jy haar zaber en sy kry ‘n orgasme!!!!!

  3. Werries

    Jirre ouens nee! Wil jy my sê iemand het actually die kak geskryf?

  4. Kareltjie

    Fok vooruitgang hierdie konte laat neanderthals soos die volgende stap in evolusie lyk

  5. Kareltjie

    O my fok ek vra vreeslik om verskoning. Ek het te vroeg kommentaar gelewer.
    Hier by 7:30 kon ek sweer die doos het n gremlin ingesluk en dis die wat worstel om
    uit te kom, maar 2min later toe hoor ek een van Zuma se 13 pompe kerm en kla in haar binneste.
    Nou verstaan ek hoekom die gremlin in pyn was.
    Shame ek hoop sy kry gou haar herhaling vir haar malpille.

  6. Yolande

    Ek wil weet hoe daai mense nie uitbars van die lag nie. Daar moet dwelms betrokke wees.

  7. JUSTINDUBS

    Ek dink daai birdy kort n strepsil of 9 vir haar keel na daai nommerkie.

    Is dit agtergrond musiek vir n spaanse horror movie of iets?

Gooi Comment