Dis nou die tyd om al die zef wat julle op vakansie opspoor en afneem vir ons aan te stuur. Hier is so paar kiekies wat rondgelê het in ons inboks:
Hierdie bruid is moerse happy om uiteindelik te trou, maar haar akward boner in afwagting op die groot dag sit effens laag.
Melt
Die zef gospel van Watkykjy en Die Antwoord maak dit deesdae tot op kuns en tattoos
Roux
Check hierie poes met sy Texas plates. Hy lyk al klaar soos ‘n kont in sy fokken ou left-hand drive Merc in die fancy deel van Joburg, dan bestuur hy nog soos ‘n doos ook.
Engen het die plot so bietjie verloor
Herman
Onlangs ou hospitaal meubels gescore by ‘n charity shop? Hierdie medisyne trollie maak vir ‘n befokte drank kabinet. Die regte medisyne.
Daan
Reg vir die holiday. My kitaar is ingepak!
Bertus
Pieter Mulder hou ook van Halloween
Watkykjy staan op 929,777 post views in totaal sedert 1 November, 2019.