Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

 

More Griff,
Het die een by n troue in Krugersdorp raak geloop. Oulik vir die troukoek, later die aand toe ek waai is die Bruidegom en die Bridesmaid maar in sy V8 bakkie besig in die car park.
Llewellyn
krugersdoro-koekGespot op Hendrik Potgieter naby die WOES Rand.
Llewellyn
boomslang-snakeZef bakkie
Wendy
amarok-se-gatHey Chinna’s
Hier n paar zef pics van die woestyn (Saudi & Bahrain) Note, as jy nie meer plek het vir cement in jou boot nie, moer dit bo-op
Cheers
Stretch
saudi-boot saudi-double-double-cab saudi-merc sporty-saudiLekker Griff,
Kyk hierdie kak-zef sticker. Wat de fok? Gespot in Centurion.
Groete,
Jan.
my-parratjieHi Griff!
Die een gesien in ons local Game in Slaapstad. Lykit my die krismis koekies het ‘n lekker sin vir humor.
Groete!
Corne
funny-koekiesAfrican engineering at it’s finest – menlyn
Louis
quad-trolie-2 quad-trollie-1Ook by menlyn
Louis
menlynNorthcliff nogal….
Jannie
zef-kia-2 zef-kia-1Lekker in Aliwal Noord!
Jannie
zef-bakkie

griffinLaasweek se zefspotters

Gooi Comment