Ironies?
Wayne
Die vlerkie is daar om seker te maak hy styg nie op nie.
Marius
Die tapped op m5 in Kaapstad raak geloop.
Groete, Andries
Check die ou… have your kyk and eat it.
Dax
Goodwood se zeffers
Peter
Spar sousies
Duane
Check die lekker pyp op die VW!
Llewellyn
Hierdie pu by Cape Gate gesien
Wesley
Twinkle twinkle Tinkerbell, Alberton is Zef as hell.
Christo
Ek weet hoy hy voel!
Albert
Sif Datsun