Kate Upton – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Nadat Kate Upton in Sports Illustrated se Swimsuit Edition verskyn het, sal daai magazine nie weer dieselfde wees nie. Sy het bietjie in zero gravity saam met haar awesome boobs gaan uithang vir ‘n shoot.

Tit-bits:
Sy het vier perdspringkampioenskappe ingepalm voordat sy begin modelwerk doen het.
Jy maak uit van Whirlpool? Die ouens wat die yskaste en wasmasjiene en kak maak? Haar oupagrootjie, Fred Upton, is een van die ouens wat daai company begin het.

kate upton watkykjy warm bokkie

kate upton watkykjy warm bokkie 2

kate upton watkykjy warm bokkie 3

kate upton watkykjy warm bokkie 4

kate upton watkykjy warm bokkie 5

kate upton watkykjy warm bokkie 6

kate upton watkykjy warm bokkie 7

kate upton watkykjy warm bokkie 8

kate upton watkykjy warm bokkie 9

Deel met jou tjommies!

    griffinKate Upton – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    Gooi Comment