Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Die weer lyk sover befok. As dit so bly gaan meeste van ons seker fles vat en so bietjie dier op vuur gooi. As jou goose van plan is om op die grasperk tussen die hondekak te tan (sy het jou al voeveel keer gevra om dit op te tel), roep haar gou kombuis toe voor sy haar arms en bene vol brake fluid smeer (frons en wys vinger in Bothaville se rigting). Dis tyd om eers so bietie ‘n beat met meat te maak voor jy die vleisies op oor die kole trek:

mona-lisa-duik

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Gooi Comment