Comments

  1. Neill

    Geagte mede zeffers,

    Ek wil net names my span en mede zef produksie fokkers, dankie sê vir die blootstelling van ons ‘comedy skits’, Cockblocker en die Genie. Daar is vele ander short skits wat ons geproduseer het, en wil graag meer sulke mini-flieks verfilm. Ons plan is om van volgende jaar meer tyd te investeer om die Afrikaanse film industrie bietjie om te krap deur om sulke afgryslike humor toe te pas.

    Dankie vir die great werk en die platform wat jul bied vir ons mal fokkers. Ons sal graag ook sam julle wil werk in die nabye toekoms. Ons is tans besig met n movie scripts vir Parkie Movie. Daar is n mini-trailer op youtube
    http://youtu.be/F1y7ZYYtUfA

    Groete, N

    Producer/Editor
    Dark Horse Films

Gooi Comment