SuzelleDIY – How to Make an Avocado Facemask

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

suzelle diy avoOns gunsteling DIY bokkie, Suzelle DIY is weer terug met ‘n nuwe tip. Hoe om vir jou gatsiggie ‘n groen maskertjie te maak met avo. En haar stilstuipe tjommie, Mariaan is weer terug. Ons het haar baie ge-verlang.

Sien, ons cater so een uit ‘n duisend keer vir julle gooses ook. Toe, gaan verander jouself in Hulk se skêr…

En wanneer jy klaar is, maak vir ons broodjies en bring Oros. Met drie ysies.

Deel met jou tjommies!

    griffinSuzelleDIY – How to Make an Avocado Facemask

    Gooi Comment