Pretoria have talent

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Ons het oor die naweek by ‘n jol gepraat oor hierdie TV ad wat ons gesien het. Turns out ons tjommies (wat ook by die braai was) van Mediabox het hierdie outjie geskiet. ‘n Hele paar happe later is daar besluit dat ons vroeg volgende jaar ‘n kaksnaakse reeks vir Watkykjy gaan skiet in die Moot. Julle gaan dit erg like…

Anyway, enjoy hulle handewerk vir hierdie advertensie met Rusty, hulle eie in-house ginger…

Deel met jou tjommies!

    griffinPretoria have talent

    Comments

    1. Karen

      Dat hierdie ad se ginger so n groot inspirasie vir julle kan wees Moerse Kan nie wag vir julle Moot Fliekie nie !!!!!!

    Gooi Comment