Mila Kunis – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Sekerlik een van die mooiste chicks op aarde, huh?

Tit-bits:
Toe sy vir That ’70s Show  in 1998 ge-audition het, was sy 14. Sy moes agtien wees om die rol te kry. Sy het hoog en laag gesweer dat sy op haar verjaarsdag sou agtien word en die execs het vir dit geval, want sy het hulle nie getune watter verjaarsdag nie. Sover boyfriends aanbetref het sy  Macaulay Culkin vir agt jaar lank ge-date tussen 2002 en 2010, maar die bra wat deesdae sy piel in haar druk is Ashton Kutcher. Hy het haar sommer pregnant gemaak ook. Dit moes ‘n fokken lekker job gewees het…
Mila Kunis watkykjy warm bokkie

Mila Kunis watkykjy warm bokkie 2

Mila Kunis watkykjy warm bokkie 3

Mila Kunis watkykjy warm bokkie 4

Mila Kunis watkykjy warm bokkie 5

Mila Kunis watkykjy warm bokkie 6

Mila Kunis watkykjy warm bokkie 7

Mila Kunis watkykjy warm bokkie 8

Deel met jou tjommies!

    griffinMila Kunis – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. Jaco Nel

      Ek weet nou vir n feit Tom Cruise vleg pielle met manlike aliens want, fok hoe los jy dit????

    2. wiedie

      …jy dink aan n ander goose Jaco. Dis okay…dis woensdag

    Gooi Comment