Lekker tos Maandag

In Aankondigings deur griffin3 Eiertjies

Verlede week het effens kak afgesluit, so daar gaan nie te veel gepraat word vandag nie. Daar gaan pille gesluk word en geslaap word. Zefspotter submissions sal hopelik oorstaan na more, so stuur in as jy nog kak afgeneem het. Die res van die week op Watkykjy hang maar af die res van die team se dratiekapskedule…
bloed griff arm 1 griff arm 2

Deel met jou tjommies!

    griffinLekker tos Maandag

    Comments

    1. Stootfaan

      Wie het jou met n byl gebliksem? Road rage is nie n goeie ding.

    2. Arriewarrie

      Dis die kakste dratiebesering wat ek in ‘n lang tyd gesien het, sterkte!

    3. Rooimoer

      Polse afkou is nie ‘n opsie nie – stomp buskaartjies werk beter.

    Gooi Comment