Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Wahahaha! Is al wat ek hieroor kan se
Rob
doziDie Datsun in PE gespot
Jono
bene vlerk datsunGLS fokken 4MATIC fokken aTOS
Quicksilver
4matic atosMore Griffin
Ek het die outjie by die Gosforth Plaza gespot. Boksburg Ossewa
Pieter
boksburg ossewaLekker Woodstock! Hoe zeffer hoe treffer!
Korff
woodstock ZefferIets vir ons Zefspotters gesien by Brightwater Commons (pun) in Jo’burg
Jacques
bright-water-commons bright-water-commons-2Bling Benz in Taipei.
Frankie Feather Fingers
Bling Benz in Taipei 2 Bling Benz in Taipei 3 Bling Benz in Taipei 4 Bling Benz in Taipei 5 Bling Benz in TaipeiBling Benz in Taipei 6Dagsê Griff
Moerse special – koop grootmaat zef by die Skaapstad Makro en kry 1.6 liter ati-two-ude gratis.
Stevo Breezy
Cor5a

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment