03_Colab_DSC_2020_22

Jack Parow en Francois van Coke op een stage.

In Kief musiek deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H

Wat is beter as ‘n Francois van Coke gig? Of ‘n Jack Parow gig? Jy sit albei van hulle saam op één verhoog, natuurlik! En dan sit jy twee van die beste kitaarspelers in die land, Jedd Kossew en Loki Rothman,  saam met hulle op dieselfde verhoog. En dan laat jy hulle ál hulle bekende songs sing. Ja pappie, soos in almal. En dan het jy ‘n show wat niemand gou sal vergeet nie. Once.

Ons was bevoorreg genoeg om Maandagaand by die Atterbury Teater in Pretoria te wees om al hierdie goed te aanskou, en dit was befok.
Hier is ‘n paar foto’s daarvan:
01_Francois van Coke_DSC_0308_21 01_Francois van Coke_DSC_0859_9 01_Francois van Coke_DSC_0969_2 02_Jack Parow_DSC_1590_10 03_Colab_DSC_1843_49 03_Colab_DSC_1874_46 03_Colab_DSC_1939_36 03_Colab_DSC_1952_34 03_Colab_DSC_1992_25 03_Colab_DSC_2002_24 03_Colab_DSC_2020_22 03_Colab_DSC_2060_17 03_Colab_DSC_2085_15 03_Colab_DSC_2127_6 03_Colab_DSC_2162_3

Deel met jou tjommies!

    Watkykertjie bydraeJack Parow en Francois van Coke op een stage.

    Gooi Comment