Die Noord-Kaap is ook maar lekker zef

In Travel deur griffinRek jou bek

Die ouens van http://twentyjourney.com/, Sean, Sipho en Wikus, het weer bietjie hulle travels gaan update en bevind hulleself op hierdie gedeelte van die wedstryd in die Noord-Kaap. Daar by Pofadder, Springbok en Upington se wêreld. Mooi plekke, hoor. Baie mooi…

griffinDie Noord-Kaap is ook maar lekker zef

Gooi Comment