As deel van die Britse popgroep, Girls Aloud en omdat sy ‘n judge was op X-Factor, is hierdie goose omtrent R300mil sterk. Dis fokken baie zak wat sy met aaklige musiek gemaak het, maar sy is effens iets vir die oog.
Hierdie post is 152 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,183,985 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Sit ek nou hier met ‘n lekker stywe horing.
Kak lelike musiek, maar n kak mooi bokkie!