Ons rugby ticket wenners vir Saterdag

In Aankondigings deur griffin1 Eiertjies

Geluk aan hierdie groepie gelukkige boggers wat Saterdag saam met Kaptein Kortbroek die rugby gaan kokkenodge tussen die Bokke en die All Black met die booze bussie. Julle beter ‘n kakhuis vol fotos neem vir ons.

Julle sal gekontak word met verdere reëlings. Shot.
wenners

griffinOns rugby ticket wenners vir Saterdag

Comments

  1. Jean Minderon

    Thanks Griff Wardeer dit Chat Later !! Watkykjy Rule

Gooi Comment