Marisa Miller – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Marisa het haar groot break gekry op 21-jarige ouderdom toe bekende fotograaf, Mario Testino haar afgeneem het terwyl sy saam met haar tjommies gesurf het by Manhattan Beach in California. Sy was in sewe editions van die Sports Illustrated swimsuit issue gewees, 2002-2008.

Tit-bit:
Haar man se naam is Griffin. Lucky fokken doos.
Marisa Miller watkykjy warm bokkie

Marisa Miller watkykjy warm bokkie 2

Marisa Miller watkykjy warm bokkie 3

Marisa Miller watkykjy warm bokkie 4

griffinMarisa Miller – Woensdag se warm bokkie

Comments

Gooi Comment