Daniella Alonso – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Daniella Alonso was in kakkerige flieks soos Wrong Turn 2, The Hills Have Eyes 2, het kleiner rolle vertolk in CSI: Miami asook die verkakte remake van die Night Rider TV reeks wat uitgebom het in 2009. Sy is ook tans besig om Paul Blart: Mall Cop 2 te film en ons is seker dit gaan net so kak wees soos die eerste een, maar fok my sideways, hierdie is ‘n warm bokkie.

Tit-Bits
Haar looks is te danke aan haar mix van 1/2 Puerto Rican, 1/4 Spanish en 1/4 Japanese. Whaawhaawheeewhaa! Sy maak ook maak uit van karate en is vlot in Spaans, so sy kan jou lekker bliksem en op jou in Spaans skree terwyl sy jou draad trek. Hey, vir sommige mense is dit ‘n turn-on, okay?

Daniella Alonso watkykjy warm bokkie

Daniella Alonso watkykjy warm bokkie 2

Daniella Alonso watkykjy warm bokkie 3

 

Deel met jou tjommies!

    griffinDaniella Alonso – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    Gooi Comment