Bizarre Bedonderde Donderdae – Ebola

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

Aaaah, Ebola. Die media se nuwe lieflingsiekte. Vergete is kanker. Vergete is AIDS. Ebola, sweet ebola. Die siekte waaroor almal so tekere gaan. Dis toevallig vandag se topic vir Bizarre Bedonderde Donderdae. So paar manne kamp uit net buite Pretoria en raak bemoerd as ‘n buitestaander by hulle kom koffie drink…

Special thanks aan die Watkykertjies wat ons uitgehelp het met die stemme.  Ons het bietjie experimenteel geraak en ons Facebook tjommies genader om uit te help. Dit het befok gewerk. Next time maak ons weer so.

Deel met jou tjommies!

    griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Ebola

    Comments

    Gooi Comment