Rosie Huntington-Whiteley – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin4 Eiertjies

Tit-bits:
Sy rook deesdae Jason Statham se vleispyp, so moenie worry as jy begin bles raak nie – daar is hoop vir jou
In 2011 het sy die lead female rol geland in Transformers: Dark of the Moon en in dieselfde jaar nommer 1 posisie gevat vir die wamrste chick op aarde in about elke magazine daarbuite (behalwe natuurlik Huisgenoot).

Rosie Huntington-Whiteley watkykjy warm bokkie 1

Rosie Huntington-Whiteley watkykjy warm bokkie 2

Rosie Huntington-Whiteley watkykjy warm bokkie 3

Rosie Huntington-Whiteley watkykjy warm bokkie 4

Deel met jou tjommies!

    griffinRosie Huntington-Whiteley – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. RocketLou

      Jip, sy is is kak lekker maar julle het net een belangrike punt uitgelaat ivm hoop vir die bleskoppe. Jy moet zak en ‘n ses pak he anders kry jy fokkol

    2. Prof. Bokdrol

      Dis pretty much ‘n insult vir Rosie Huntington-Whiteley dat julle haar naam noem in dieselfde sin as Huisgenoot. As ek my hond na die doggy parlour toe stuur vir ‘n summer cut en bietjie opdollie met ‘n bikini, en van daai fake Placecol vingernaels en bietjie lipstick aansit, dan kan sy pretty vêr kom in Huisgenoot se “2014 Centrefold” kompetisie. Volgens gerugte is my hond tans in 2de plek op Huisgenoot se kortlys, net-net agter my niggie Zandresnika van Delmas. Zandresnika swot tans Tjeerleader 101 op die Unieversietyt van Witbank. Eendag as sy opposable duime ontwikkel het gaan sy die tjeerleader life agterlaat, en Checkers se “Tillslaner van die Jaar” prys wen. Genuine. Ek fokken sweer. But we digress. Terug by Miss Huntington-Whiteley. Sy is inderdaad wit-fokken-warm. Ek dog daai snaakse brandreuk wat ek sopas beleef het is die laaste Hoëveld veldbrande van laatwinter, toe kyk ek af en sien dis actually my onderbroek wat smeul. Moes ‘n hele halwe bier oor my nether regions omkeer om die vlamme te blus. Fok. What a waste.

    3. Varkmis

      Hoe kan Bokdrol na Rosie kyk en dan ‘n klomp kak van sy hond en niggie en die Huisgenoot opdroom??

    Gooi Comment