Nasionale Braaidag (Erfenisdag) – kom braai en kyk bands verniet!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

nasionale braaidagKom stiek more uit by Wolmer Bush Lounge vir ‘n moerse lekker kuier met 9 bands op Nasionale Braaidag met ‘n hele klomp bands. Daar is genoeg skaduwee , shelter, ‘n cash bar, free en veilige parking, moerse lekker kos en skoon kakhuise. Die entrance is free, my bra.

Hekke maak elfuur oop en daar sal braai packs en vure beskikbaar wees. Daar is ‘n cash bar, so geen eie cooler bokse nie, maar die bands is verniet! Kinders is ook welkom.

Cockpit brew-house draughts teen R30 elke en 10-shooter trays teen R100!  Check ons julle daarso? Dit gaan kiefpiele wees!

Line-up :
1pm: Inception
2pm: Bitches Brew
3pm: Jonathan Peyper
4pm: Raoul and Black Friday
5pm: Bandolero
6pm: Bright Lights Big City
7pm: The Black Cat Bones
8pm: Fake Leather Blues Band
9pm: AVADE

Facebook page vir meer details: https://www.facebook.com/events/570961339676291/

DIRECTIONS:
GPS -25.667366, 28.103870

(Coming from JHB/PTA)
➤ Take the N1 North to Polokwane
➤ Take the N4 Split Left to Rustenburg
➤ Go through the R10.50 Toll Gate
➤ Take the R80 Offramp and go left [South] towards Pretoria
➤ Take the R513 [Brits Rd] Offramp [1st Left] ➤ At the top of the offramp turn Right into the R513 [Brits Rd] ➤ Turn Right into Heinrich Road at Robots
➤ Go over 2 Robots and at 3rd Robot turn Left into Dale Avenue/Road
➤ Over 1 Stop Street

Jy sal Wolmer Bush Lounge aan jou linkerkant sien.

Deel met jou tjommies!

    griffinNasionale Braaidag (Erfenisdag) – kom braai en kyk bands verniet!

    Gooi Comment