Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Smaak my some automotive art!
Eddie
automotive artLyk my disse Kaapse ding
Eddie
kaapse dingSoek nie kak met die een nie
Eddie
PMSI recall paging through these in the 80’s… onthou julle nog?
Charl
lag bietjie daarSaw this car parked outside our building… Leka ZEF!!!
Shaun
chevyWat skiem jy vervoer hierdie ouens?
K-Lo
gay transportGesien in Brits
Deon
brits road signMayville Pretoria
Die Skot
mayville pretoriaHi Griff
Hierdie pic het op my Facebook muur opgedaag..
Weet nie waar dit geneem is nie…..maar ek is doodseker julle wil by die auditions wees…
Cheers
Craig H van Parow
O KoekHet vandag gesien by Retail Crossing in Ruimsig.
Jannie
retail crossing ruimsigWonder of hoere die wors verpak of die wors van hoere gemaak word?
Egbert
oukraal whores

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment