Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Die BMW met die lekker tekke was geparkeer by Canala Walk Mall, Kaapstad.
Groete,
Wimpie
lekker bmw tekke

 

Die SWAG-wagen was oppad uit die Kaap op die N1 Bellville toe, waar die eienaar meer tuisvoel.
Groete,
Wimpie
swag-wagenBaie lanklaas iets gepost, so ek dog ek stuur hierdie Fokwagen in.
Niks so kief soos ‘n Dodge Ram lowrider nie, neh?
Spekkies
Plank
fokwagenYes Griff
Ek weet nie of hierdie hel vir Lego werk en of hy bloot net sy Porsche wou optos nie, maar hy het dit reggekry…
Plank
lego porsche 1lego porsche 2Check die review vir AfriForm Navigator – BWHAHAHA
Cyber7
steve hofmeyr reviewEk dink ek het Johhny Bravo se vrou in Pick ‘n Pay raakgesien!
Plank
johnny bravo se vrouHet die Nissan Puke gespot in Sinoville.
Groot Frik
nissan juke parra qOos Rand. – Blixempie
our chicks get layedCheckie douche plates
Egbert
frikmanmaraaiq

griffinLaasweek se zefspotters

Gooi Comment