Jennifer Aniston – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin5 Eiertjies

Tit-bits:
Meeste mense weet wie sy is en ken haar van Friends af. Dis 20 jaar terug. Jirre, jy voel nou lekker oud, huh? Wat jy maybe nie geweet het nie, was dat haar heel eerste rol in Mac And Me was – so horrible boktos ET rip-off wat in 1988 uitgekom het. Dis fokken aaklig.

Meer onlangs sal jy haar onthou vir haar rolle in We’re the Millers waar sy ‘n kakhot stripper is asook Horrible Bosses – waar sy ‘n vreeslike jagse dentist is wat net heeltyd haar assistent wil naai.

Dis half moelik om te besluit of Brad Pitt kak aangejaag het deur haar te los. Angelina is net so fokken lekker.

jennifer anistor watkykjy warm bokkie 4

jennifer anistor watkykjy warm bokkie 1

jennifer anistor watkykjy warm bokkie 2

jennifer anistor watkykjy warm bokkie 3

Deel met jou tjommies!

    griffinJennifer Aniston – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. RocketLou

      Ja nee, belhamel stem saam, jennifer los vir angelina? Nodefok, never

    Gooi Comment