Amber Heard – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Tit-bits:
Sy het in 2005 Charlize Theron se karakter gespeel in die flash backs van North Country. Sy lyk ook nogal so bietjie soos Charlize.
Sy is effens van ‘n weird goose – sy is dik tjommies met Joseph Gordon-Levitt, maar ons skiem sy friend-zone hom so bietjie. Check, sy het in Januarie 2014 verloof geraak aan Johnny Depp, maar sy het in 2010 uitgekom as ‘n boksbyter. Johnny gaan nog een aand so op een been rondhop terwyl hy sy belt afhaal in die hoop op Amber te zaber en dan gaat hy ‘n rooilig slaat as hy check sy is besig om een of ander fotograaf flossie op hulle hemelbed te skêr.

amber heard watkykjy warm bokkie 1

amber heard watkykjy warm bokkie 2

amber heard watkykjy warm bokkie 4

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAmber Heard – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment