aKing release hulle vierde studio album, Morning After.

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

akingaKING launch moreaand (Woensdag 17 September) hulle vierdie  studio album, Morning After by Assembly in Kaapstad. Hierdie album het hulle so net oor die agtien maande geneem om te record en hulle het die hele storie op hulle eie produce. Dis opgeneem in sitkamers en slaapkamers van band members.

Slat more uit by Assembly vir ‘n lekker show. Details vir die launch/gig is hierso onder hulle nuwe video vir Man Unkind.

Datum: Wednesday, 17 September
Plek: The Assembly, Cape Town
Adres: 61 Harrington Street, District Six
Deure maak 21:00 oop
Tickets: R30 voor 10pm / R50 na 10pm / R40 by Webtickets
Facebook event: https://www.facebook.com/events/273717319503470/

Deel met jou tjommies!

    griffinaKing release hulle vierde studio album, Morning After.

    Gooi Comment