Oppikoppi Odyssey – Die Vrydag se foto recap

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Soos in die vorige post gemention: Dis onmoontlik om al die bands te check by Oppikoppi, maar ons fotograaf, Henry Engelbrecht het by hele paar uitgekom oor die loop van die naweek. Hier is ‘n lekker slideshow van wat Vrydag gebeur het en sluit die volgende bands in:

David Beretta, The Olympic, Holly And The Woods, The Last Supper, Flin Meets Spark, Dookoom, Urban Creep, Mr Cat And The Jackal, Zebra & Giraffe, Taxi Violence, Van Coke Kartel,  Sprinbok Nude Girls, Willy Mason.

As jy hierdie bands gesien en gelike het, of self in een van hierdie bands jol, share gerus hierdie post met almal. Die kiekies is moerse befok.

Deel met jou tjommies!

    griffinOppikoppi Odyssey – Die Vrydag se foto recap

    Gooi Comment