Jonathan Peyper – SA se volgende kakwarm artist

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Jy is hopelik amper oppad na Oppikoppi of reeds oppad soontoe en kokkenodge hierdie nou op jou foon. Maak ‘n knoop in jou oor – jy fokken moet Jonathan Peyper gaan kyk die Saterdag 11am by die Wesley’s Dome stage. Sy album word daar gelaunch en die bra het vinnig by ons ‘n draai kom skiet en bietjie te gesels. Die kakpraat vibes los ons vir wanneer ons terug is van Oppikoppi af, maar jy kan intussen gou kyk na ‘n vinnige bar jam wat hy kom gooi het (met Chris Van Der Walt wat hom so bietjie op bass uithelp). Sy fisiese album sal volgende week beskikbaar wees, maar luister gerus na so paar snippets op iTunes hier onder die video en koop sommer die tracks as jy dit like (en connect sommer hierso met hom op Twitter: https://twitter.com/JonathanPeyper)

Uiteindelik kan Nelspruit ook nou trots wees op iets anders as sokker stadium corruption…

griffinJonathan Peyper – SA se volgende kakwarm artist

Gooi Comment