Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin1 Eiertjies

Jis-jis! Voor jy waai, gaan koekeloer bietjie daar by die Kompetisie section vir alles waarvoor jy nog kan inskryf. Ons sal die naweek deur al die submissions gaan, so whatever ‘n dag of twee terug gesluit het, sal nog oop wees oor die naweek want ons het nog nie deur alles gekyk nie. Jy kan bly wees dat ons eers so paar buitemuurse aktiwiteite en meetings moed afhandel.

Merke… gereed….broekhoes-bikini-boude

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

Gooi Comment