Saterdag shorts – Tufty (deur Jason en Brendan Butler)

In Saterdag Shorts deur griffin1 Eiertjies

Mamma, waar kom teddiebere vandaan? Ons kyk hierdie week bietjie na "puppetry" met die Saterdag Shorts. Wys vir enige kind hierdie movie en hulle sal hulleself bekak. En jou vir ewig haat. Jason en Brendan Butler van Ierland het die teenoorgestelde van Toy Story gaan staan en maak en hierdie maklik kinders se verbeeldings skaad vir ewig. Tjokkertjies wonder mos altyd of hulle speelgoed in die aand lewendig word wanneer niemand kyk nie. Van hulle wonder dalk waar speelgoed vandaan kom ook. Fine, hulle weet dit kom van die winkels af, maar waar het daai beertjie gebly voor hy speelgoedwinkel toe is? Dis reg ja, in die woud. Lekker in harmonie met al die ander beertjie maatjies waar hulle hulself faktap kon smul aan bessies. Tot die mense hulle kom begin jag het…
Jason Butler and Brendan Butler
Ons second thought, moet hierdie glad nie vir kinkers wys nie. Gaan gee eerder skelmpies jou teddie 'n drukkie (ons weet jy steek hom in jou fokken kas weg) terwyl 'n traan oor jou wang biggel…

Maar wag nou eers. Hier is iets wat jy wel vir hulle kan wys voor ons by vandag se actual short film uitkom. As jy "Tufty" gaan soek op YouTube, kom jy op 'n Britse stop-motion kinderreeks af uit die 70s uit. Lekker sedelessies vir die kinnertjies, of Public Information Films soos hulle dit genoem het. 'n Goeie voorbeeld van daai tipe kak in Suid-Afrika, was Zibi, die volstruis, maar hier is Tufty (en onthou om die main video vir vandag onder hierdie een te kyk.)

En nou vir die main feature. Die scary teddiebeer horror drama suspense movie. Shame dis nogal fokken grim.

Deel met jou tjommies!

    griffinSaterdag shorts – Tufty (deur Jason en Brendan Butler)

    Comments

    1. Jagse Karel

      Goeie poes, ek is gesuip en luister na PINK FLOYD!!!!!!

    Gooi Comment